Mbali Ntuli maak reg om te spring

akkreditasie
Mbali Ntuli, kandidaat vir die DA-leierspos. Foto: Darren Stewart
Mbali Ntuli, kandidaat vir die DA-leierspos. Foto: Darren Stewart

As Mbali Ntuli nie tot leier van die DA verkies word nie, lyk die kanse ál groter dat sy ook uit die party sal bedank.

Ntuli, ’n LPW in KwaZulu-Natal, is al 14 jaar ’n lid van die DA, maar teiken haar eie party al hoe meer in die openbaar.

“Ek dink nie iemand moet ooit voel dat hulle gebonde is aan ’n party nie,” het Ntuli Woensdag aan Newzroom Afrika gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.21
-0.2%
Rand - Pond
19.85
-0.4%
Rand - Euro
16.86
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,813.04
+0.1%
Silwer
21.44
+1.6%
Palladium
1,995.50
+2.5%
Platinum
943.50
-0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,442
+0.7%
Alle aandele
69,152
+0.7%
Hulpbronne 10
71,911
+1.6%
Industriële 25
76,935
-0.1%
Finansiële 15
15,924
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos