Mbeki bekommerd oor kaliber leiers in ANC

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Thabo Mbeki Foto: Daily Sun
Oudpres. Thabo Mbeki Foto: Daily Sun

ANC-lede wat om leiersposte meeding terwyl hulle weens ernstige oortredings opsy staan, is ’n kommerwekkende aanduider van die kaliber lede wat dié party tans in sy midde het, sê oudpres. Thabo Mbeki.

“Wat dink julle doen dít aan die ANC se beeld?” het Mbeki gevra toe hy ’n politieke skool van die ANC-jeugliga se nasionale taakspan Sondag in Midrand toegespreek het.

Hy erken die ANC het ’n fout met sy opsystaan-reël gemaak toe hulle dit aanvanklik nie duidelik uitgestippel het dat ANC-lede wat weens korrupsie en ander ernstige misdade opsy gestaan het, nie om ANC-leiersposte mag meeding nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Argentina 23
Scotland 18
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
Bangladesh 63/5
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos