Meer as 500 000 trek al voordeel uit regering se plan – CR

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa skryf in sy weeklikse nuusbrief oor die staat se werkverskaffingsaansporingsprogram.
Pres. Cyril Ramaphosa skryf in sy weeklikse nuusbrief oor die staat se werkverskaffingsaansporingsprogram.

Omdat werkloosheid in die land ’n krisis is, kan Suid-Afrika nie eindelose vertragings bekostig om iets daaraan te doen nie.

Pres. Cyril Ramaphosa skryf in sy weeklikse nuusbrief die land kan dit nie bekostig om nie die probleme rakende burokratiese rompslomp, verouderde werwingsprosesse, ’n gebrek aan kapasiteit en beplanning of kortstondige en onvolhoubare programme te takel nie.

Die bekendstelling vandeesweek van die tweede fase van die presidensiële werkverskaffingsaansporingsprogram volg op die groot vordering wat gemaak word in die strewe na die skep van werksgeleenthede vir honderdduisende Suid-Afrikaners wat tans werkloos is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 90/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.85
+1.3%
Rand - Pond
21.11
+0.9%
Rand - Euro
17.98
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Goud
1,777.28
-0.3%
Silwer
22.37
+0.2%
Palladium
1,742.78
-0.1%
Platinum
947.61
+1.2%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,698
-0.1%
Alle aandele
71,135
-0.1%
Hulpbronne 10
67,743
-0.2%
Industriële 25
93,840
-0.2%
Finansiële 15
13,907
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos