Miljarde aan beveiliging van BBP’s in SA bestee

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash/Guilherme Bustamante
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash/Guilherme Bustamante

Die persoonlike beveiliging van 184 politici, regters en ander ongespesifiseerde baie belangrike persone (BBP’s) het die regering die afgelope twee jaar sowat R18 miljoen per persoon per jaar uit die sak gejaag.

Dit blyk uit ’n skriftelike antwoord van Bheki Cele, minister van polisie, in reaksie op ’n parlementêre vraag van Fanie du Toit, LP van die VF Plus in die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) vir Noordwes.

Volgens Cele het die staat in die boekjare 2019-’20 en 2020-’21 altesame meer as R6,6 miljard aan die persoonlike beskerming van slegs 184 BBP’s bestee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.82
-0.8%
Rand - Pond
20.37
-0.5%
Rand - Euro
17.24
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.06
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,793.64
+0.8%
Silwer
24.37
+1.1%
Palladium
2,024.00
+0.6%
Platinum
1,049.50
-0.1%
Brent-ruolie
84.61
-1.4%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos