Minister se moeilikheid is geboek, sê EFF ná seks-aantygings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Kruger Shalati Hotel in die Krugerwildtuin van bo af gesien. Foto: Kruger Shalati
Die Kruger Shalati Hotel in die Krugerwildtuin van bo af gesien. Foto: Kruger Shalati

Die minister van finansies, Enoch Godongwana, sal nooit weer vrede as minister hê nie, sê die EFF ná bewerings dat hy ’n masseuse in ’n hotel in die Krugerwildtuin seksueel aangerand het.

Die party het ook Maandag in ’n verklaring geëis dat hy summier uit sy pos verwyder word.

“Enoch Godongwana moet weet hy sal geen vrede as minister hê nie. Hy sal geen openbare vergadering toespreek nie. Hy moet ontwrigting verwag.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos