Ministers se lyfwagte woedend oor oortydgeld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

Die lyfwagte van ministers, adjunkministers, premiers en LUR’e is woedend omdat hulle glo maande al nie vir hul oortydwerk betaal word nie.

Dié polisiebeamptes, almal lede van die polisie se beskermingseenheid vir baie belangrike persone (BBP-eenheid) en wat deur die polisievakbonde Sapu en Popcru verteenwoordig word, dreig nou met regstappe om die polisie te dwing om hulle te betaal.

“Ons sal nie toelaat dat ons lede misbruik word omdat hulle lede van die land se noodsaaklike dienste is wat ingevolge die wet nie mag staak nie,” sê Lesiba Thobakgale, Sapu-woordvoerder, Maandag oor die kwessie wat dreig om die verhoudinge tussen die BBP-eenheid se lede en die polisiebestuur te versuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos