Mkhize: ‘Só is hele land binnekort in 3de vlaag’

akkreditasie
Dr. Zweli Mkhize Foto: Gallo Images
Dr. Zweli Mkhize Foto: Gallo Images

As die huidige trajek van nuwe koronavirusinfeksies voortduur, sal die hele Suid-Afrika hom binnekort midde-in ’n derde vlaag van Covid-19 bevind, sê dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid.

Hy het Woensdagmiddag dié waarskuwing gerig toe hy sy departement se begroting van R62,5 miljard in die Nasionale Raad van Provinsies ter tafel gelê het.

“Ons sien reeds dat infeksiesyfers in verskeie provinsies, soos Gauteng, die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes, styg. Gister (Dinsdag) het ons die positiwiteitskoers van 10% oorskry. Ons staan nou op 11%.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 177/8
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.02
-0.6%
Rand - Pond
21.27
-0.4%
Rand - Euro
18.09
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,767.31
-0.0%
Silwer
22.33
-0.3%
Palladium
1,810.72
+1.5%
Platinum
946.06
+0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,877
+0.5%
Alle aandele
71,365
+0.5%
Hulpbronne 10
67,721
+0.2%
Industriële 25
94,063
+0.4%
Finansiële 15
14,060
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos