Deel

Mkhwebane gee ‘bewyse’ van miljoene se skenkings aan CR17-veldtog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adv. Busisiwe Mkhwebane, geskorste OB, Donderdag met haar getuienis voor die komitee.  Foto: Jaco Marais
Adv. Busisiwe Mkhwebane, geskorste OB, Donderdag met haar getuienis voor die komitee. Foto: Jaco Marais

’n Enkele skenker het oor die R120 miljoen in drie betalings van onderskeidelik R30 miljoen, R39,6 miljoen en R51,6 miljoen destyds aan pres. Cyril Ramaphosa se CR17-veldtog gemaak waarmee hy dr. Nkosazana Dlamini-Zuma aangevat het om die volgende president van die ANC te word.

Dié inligting, asook e-posse van Ramaphosa waarin hy sy veldtogbestuurders gevra het dat gala-etes gereël word om hom die geleentheid te gee om sekere potensiële skenkers toe te spreek, is Donderdag deur adv. Busisiwe Mkhwebane, wat deur Ramaphosa as openbare beskermer (OB) geskors is, bekend gemaak.

Mkhwebane het vir ’n tweede dag voor die parlementêre art. 194-komitee getuig wat haar geskiktheid ondersoek om in haar amp te dien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.9%
Rand - Pond
22.51
-1.2%
Rand - Euro
19.77
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
977.02
+0.9%
Palladium
1,409.01
+0.6%
Goud
1,957.40
-1.1%
Silwer
23.02
-0.9%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos