Deel

Moenie dink onteiening kom nie meer, waarsku VL

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.  Foto: Conrad Bornman
Foto ter illustrasie. Foto: Conrad Bornman

Onteiening sonder vergoeding bly steeds die grootste bedreiging vir die eiendomsreg van elke landsburger, waarsku Vrystaat Landbou (VL).

Volgens die president van VL, Francois Wilken, is dit belangrik dat landburgers en burgerlike organisasies nie die afwering van pogings om die Grondwet te wysig as die einde van die aanval op eiendomsreg moet sien nie.

“Anders as die wysiging van artikel 25 van die Grondwet stel die nuwe onteieningswetsontwerp van 2020 dit in die vooruitsig dat alle bates (nie net grond nie) onteien kan word. ’n Tweederdemeerderheid was vir die aanvaarding van die wetsontwerp vir die verandering van die Grondwet nodig. Daarteenoor is slegs ’n volstrekte meerderheid (50%+1) van stemme vir die onteieningswetsontwerp nodig,” sê VL in ’n verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
+0.0%
Rand - Pond
22.40
+0.1%
Rand - Euro
19.69
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.16
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
959.94
-0.8%
Palladium
1,416.15
+0.7%
Goud
1,968.00
-0.3%
Silwer
23.23
-0.4%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,445
0.0%
Alle aandele
76,047
0.0%
Hulpbronne 10
66,459
0.0%
Industriële 25
102,327
0.0%
Finansiële 15
15,628
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos