MRK wil lot van fluitjieblasers verbeter

akkreditasie
Prof. Bongani Majola, voorsitter van die Menseregtekommissie. Foto: Argief
Prof. Bongani Majola, voorsitter van die Menseregtekommissie. Foto: Argief

Fluitjieblasers wat korrupsie en magsmisbruik in Suid-Afrika blootlê, word benadeel by die werk en het basies geen ondersteuning nie.

Daarom het die Menseregtekommissie (MRK) sowat R4 miljoen bestee om aan fluitjieblasers beter beskerming teen viktimisering te gee, het adv. Tseliso Thipanyane, uitvoerende hoof van die MRK, Vrydag aan LP’s in die portefeuljekomitee oor justisie en korrektiewe dienste gesê. Thipanyane het saam met prof. Bongani Majola, MRK-voorsitter, MRK-kommissarisse en topbestuurslede verslag gedoen oor die MRK se begroting van R220,5 miljoen vir 2022-’23 en hul prestasieplanne.

Die MRK het LP’s ook ingelig dat sy eerste verslag oor die openbare sittings ná die gewelddadige onluste in Julie verlede jaar in KwaZulu-Natal en Gauteng teen Junie vanjaar voltooi sal wees. Pres. Cyril Ramaphosa het ook aan die sittings deelgeneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 310/5
Scotland 206/10
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos