Nathi se DG ontlok kritiek oor Taalmonument-voorstel

akkreditasie
Nathi Mthethwa  Foto: GCIS
Nathi Mthethwa Foto: GCIS

Die DA, VF Plus en AfriForum het kritiek uitgespreek nadat die nasionale departement van kuns en kultuur sy stilte verbreek het oor die voorstel dat die Afrikaanse Taalmonument se naam moet verander.

Dit volg nadat Vusumuzi Mkhize, direkteur-generaal (DG) van die departement, in ’n onderhoud gesê het die minister kan nie beveel dat die monument hernoem word nie, maar die raad word gevra om te kyk hoe hy ander tale kan akkommodeer en “inklusief vir almal” kan wees.

Hy het Maandag aan eNCA gesê dit sal bydra tot transformasie en die erkenning van inheemse tale, terwyl Mkhize ook voorgestel het dat Xhosa ingesluit kan word omdat dit ’n dominante taal in die Wes-Kaap is.

Die raad van die Afrikaanse Taalmonument en -museum (ATM) vergader Donderdag en Vrydag agter geslote deure oor die moontlike naamsverandering en Saterdag word ’n openbare vergadering in die Paarl gehou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10 & 259/3
India 416/10 & 245/10
Rand - Dollar
16.35
-0.1%
Rand - Pond
19.79
-0.2%
Rand - Euro
17.05
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,808.82
-0.1%
Silwer
19.98
+0.4%
Palladium
1,934.00
-1.6%
Platinum
887.00
-0.6%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
60,902
+2.1%
Alle aandele
67,025
+2.0%
Hulpbronne 10
63,634
+3.8%
Industriële 25
81,244
+1.2%
Finansiële 15
14,837
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos