Deel

#NationalShutdown ‘groot mislukking’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n EFF-lid haal sy passies uit terwyl optoggangers op hul knieë in die middestad gestaan en sing het. Foto: Anena Burger
’n EFF-lid haal sy passies uit terwyl optoggangers op hul knieë in die middestad gestaan en sing het. Foto: Anena Burger

Die EFF se #NationalShutdown-betogings Maandag is deur die ANC, Solidariteit en AfriForum as ’n mislukking bestempel selfs terwyl dit nog aan die gang was.

Die opkoms van betogers was power gemeet aan die verwagtinge wat in die aanloop tot die protesaksie geskep is, meen Mike Law, politieke ontleder verbonde aan die Paternoster-groep.

“Die betogings was ’n toets van die EFF se ondersteuningsvlakke en sy vermoë om mense te mobiliseer, maar dit lyk met die eerste oogopslag asof dit ’n skouspelagtige mislukking is.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
-0.0%
Rand - Pond
24.31
-0.1%
Rand - Euro
21.07
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.86
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
1,025.82
-0.4%
Palladium
1,419.68
-0.7%
Goud
1,944.05
-0.1%
Silwer
23.17
-0.6%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos