NDZ sal dalk moet tou opgooi as Mkhize se steun toeneem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma Foto: Argief
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma Foto: Argief

Die toenemende steun wat dr. Zweli Mkhize in KwaZulu-Natal as kandidaat vir die ANC-presidentskap geniet, sal volgens kenners dalk meebring dat dr. Nkosazana Dlamini-Zuma die handdoek moet ingooi.

Mkhize het vandeesweek die steun van eThekwini, die ANC se grootste streek in KwaZulu-Natal, en van sewe takke in die Imbali-township in Pietermaritzburg gekry.

Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, is deur haar tak in eThekwini as kandidaat vir die presidentskap benoem en het die benoeming aanvaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos