Niemand kan aan Afrika voorskryf, sê Blinken in Pretoria

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Antony Blinken, Amerika se minister van buitelandse sake, en dr. Naledi Pandor, sy Suid-Afrikaanse ampsgenoot, Maandag met hul samesprekings in Pretoria.  Foto: Reuters
Antony Blinken, Amerika se minister van buitelandse sake, en dr. Naledi Pandor, sy Suid-Afrikaanse ampsgenoot, Maandag met hul samesprekings in Pretoria. Foto: Reuters

Afrika moet hom nie deur enigiemand laat voorskryf nie, maar hy kan nie wegkyk as ’n land soos Oekraïne se soewereiniteit geminag word nie, sê Antony Blinken, Amerika se minister van buitelandse sake.

“Amerika sal nooit aan Afrika voorskryf wat om te doen nie,” het Blinken Maandag by die Universiteit van Pretoria gesê toe hy Amerika se nuwe strategie ten opsigte van samewerking met Suider-Afrika bekend gemaak het.

“Afrika moet ook nie toelaat dat enigiemand anders aan hom voorskryf nie. Afrika moet sy eie keuses maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos