Eskom, Estina, Bosasa en Steinhoff.
Dit is vier van die toptien sake wat deur die nasionale vervolgingsgesag (NVG) as prioriteit geïdentifiseer is en waaraan die vervolger en die Valke tans baie aandag gee.
Dit kan gou tot nog inhegtenisnemings van hoëprofiel-mense lei.