Suid-Afrika se politieke partye en -stelsels fokus nie daarop om Suid-Afrika die billike en regverdige land te maak wat dit verdien om te wees nie.
Dit is eenvoudig net nie in staat om samewerking, innovasie en organisering te bevorder om ’n verskil te maak nie.
Dit was Donderdag Mbali Ntuli se reaksie kort nadat sy uit haar amp as lid van die DA en die provinsiale wetgewer in KwaZulu-Natal bedank het.