Deel

Nuwe burgemeester 'lui nuwe tydvak in Johannesburg-metro in'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Thapelo Amad, nuwe burgemeester van die Johannesburg-metro. Foto: Gallo Images
Thapelo Amad, nuwe burgemeester van die Johannesburg-metro. Foto: Gallo Images

Die DA-geleide koalisieregering in die Johannesburg-metro het Vrydagmiddag in duie gestort toe ’n raadslid van ’n minderheidsparty as nuwe burgemeester aangewys is.

Dit lui ook ’n nuwe era in van ’n nuwe koalisievennootskap met ’n minderheidsparty aan die stuur wat “sterk ondersteun” word deur die ANC en die EFF.

Thapelo Amad, voorsitter van Al Jama-ah, het stof in die oë van dr. Mpho Phalatse van die DA en Funzi Ngobeni van ActionSA geskop toe hy 138 stemme op hom verenig het teenoor Phalatse se 81 en Ngobeni se 46 op ’n buitengewone raadvergadering.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
BDMTCC 0
Cricket Club of Dibrugarh 0
Rand - Dollar
18.15
+0.9%
Rand - Pond
22.37
+0.3%
Rand - Euro
19.80
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
988.47
+1.7%
Palladium
1,442.75
+2.6%
Goud
1,980.21
+0.5%
Silwer
23.03
+0.2%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,757
0.0%
Alle aandele
75,243
0.0%
Hulpbronne 10
65,777
0.0%
Industriële 25
101,692
0.0%
Finansiële 15
15,282
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos