Nuwe leiers in Beaufort-Wes, Oudtshoorn aangewys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gideon (Gaba) Pietersen
Gideon (Gaba) Pietersen

Nuwe raadslede is Woensdag in Beaufort-Wes en Oudtshoorn ingehuldig en nuwe leiers aangewys.

In Oudtshoorn is Chad Louw, ’n 24-jarige inwoner van Dysselsdorp, as burgemeester aangewys. Dié ANC-burgemeester is na verneem word een van die jongste burgemeesters in die land.

In Beaufort-Wes is Gideon (Gaba) Pietersen van die Patriotic Alliance (PA) op die beëdigingsvergadering van Beaufort-Wes se raad in die Kwa Mandlenkosi-saal as die nuwe burgemeester aangewys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos