Nuwe NMB-leiers gereed om stad om te swaai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Retief Odendaal, nuutverkose burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro, praat Donderdag oor die veelpartykoalisie se planne waarmee hulle die stad wil omdraai na verbetering. Foto: Lulama Zenzile
Retief Odendaal, nuutverkose burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro, praat Donderdag oor die veelpartykoalisie se planne waarmee hulle die stad wil omdraai na verbetering. Foto: Lulama Zenzile

Die nuwe leiers in die Nelson Mandelabaai-metro was minder as 12 uur in hul ampte toe die provinsiale regering sy hoop uitgespreek het vir ’n verandering aan die bestuurstyl van die metro.

’n Voorstel vir ’n wysiging aan art. 12 van die Wet op Munisipale Strukture word tans deur die Oos-Kaapse departement van samewerkende regering en tradisionele sake oorweeg. Dié verandering sal die huidige styl van uitvoerende burgemeester verander in ’n kollektiewe bestuurstyl.

Netwerk24 het voorheen berig die departement het in Augustus gesê dié voorstel spruit uit die politieke onstabiliteit en wanfunksionering van die burgemeesterskomitee in die metro.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos