Deel

Nuwe wet: 'Halfmiljoen wit en bruin moet waai'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie, iStock.
Foto ter illustrasie, iStock.

Meer as ’n halfmiljoen wit, bruin en Indiër-werknemers kan binne die volgende vyf jaar hul werk kwyt wees as nuwe rasseteikens, wat pas vir kommentaar gepubliseer is, uiteindelik wet word.

Die konsepregulasies, wat deel vorm van die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming, is so arbitrêr en drakonies dat die DA-leier, John Steenhuisen, gister in ’n ongewone stap gesê het werkgewers behoort hulle te verset deur nie die regulasies te gehoorsaam nie.

“Dit is tyd vir ons – vir alle Suid-Afrikaners – om ons gees van ongehoorsaamheid te herontdek. Soos 2024 (se algemene verkiesing) naderstaan, gaan ons dit nodig hê,” het Steenhuisen in ’n toespraak in Chatsworth in KwaZulu-Natal gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.68
-0.1%
Rand - Pond
24.32
-0.2%
Rand - Euro
21.08
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.87
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,024.95
-0.5%
Palladium
1,418.83
-0.8%
Goud
1,943.28
-0.2%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos