OB dien klag teen regter in oor ‘vernederende taalgebruik’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adv. Busisiwe Mkhwebane Foto: Argief / Conrad Bornman
Adv. Busisiwe Mkhwebane Foto: Argief / Conrad Bornman

Adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), het ’n klag by die Regterlike Dienskommissie (RDK) teen afgetrede hoofregter Chris Jafta ingedien oor onder meer die taalgebruik in sy uitspraak oor die CR-17-veldtog van pres. Cyril Ramaphosa.

Mkhwebane voer in ’n beëdigde verklaring aan Jafta het die etiese gedragskode vir regters weens “vernederende taalgebruik” in sy uitspraak oortree. Voorts was hy volgens haar bevooroordeeld en partydig.

Aangesien haar hersieningsaansoek oor die uitspraak van die hand gewys is en sy dus alle regskanale uitgeput het, vra Mkhwebane dat die RDK die kwessie ondersoek en Jafta beveel om haar om verskoning te vra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.92
-0.3%
Rand - Pond
20.14
-0.1%
Rand - Euro
17.04
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,752.96
-0.3%
Silwer
19.32
-1.1%
Palladium
2,153.00
-0.3%
Platinum
910.50
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,201
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos