OB eis dat premier optree teen Bredell

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alan Winde, Wes-Kaapse premier.  Foto: Leánne Stander
Alan Winde, Wes-Kaapse premier. Foto: Leánne Stander

Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, moet optree teen Anton Bredell, LUR vir plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, nadat hy “die Grondwet en etiese kode vir die uitvoerende gesag oortree het”.

Dié opdrag kom van adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), wat Vrydag op ’n aanlyn mediakonferensie haar bevindings oor dié kwessie in ’n verslag bekend gemaak het.

Dit gaan oor Bredell se beweerde versuim om betyds op tree toe hy ingelig is oor bewerings van wanadministrasie by die Oudtshoorn-munisipaliteit, asook die feit dat hy glo “onbehoorlik” ingemeng het deur DA-raadslede te vra om in te stem dat die munisipaliteit onder administrasie van die Wes-Kaapse regering geplaas word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 162/9
Afghanistan 189/5
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.18
+0.5%
Rand - Pond
19.64
+0.9%
Rand - Euro
16.61
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,798.82
+0.5%
Silwer
20.72
+2.0%
Palladium
2,236.50
-2.3%
Platinum
963.50
+0.3%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos