OB kan probeer, ‘maar sy gaan niks regkry’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Busisiwe Mkhwebane
Busisiwe Mkhwebane

Die openbare beskermer (OB) gaan niks regkry met planne om haar skorsing uit te daag nie, en die parlementêre proses om van haar ontslae te raak kan net vertraag word deur haar ondersteuners in die ANC se Radikale Ekonomiese Transformasie-faksie (RET).

Vrydag het LPs van die ANC en die opposisie in die art. 194-komitee wat moet ondersoek instel oor of adv. Busisiwe Mkhwebane uit haar amp verwyder moet word of nie, egter saamgestem dat niks hulle gaan keer om met hul werk voort te gaan nie.

Qubudile Dyanti, komiteevoorsitter, het dit Vrydag tydens ’n sitting van die komitee van die Nasionale Vergadering bevestig. Siviwe Njikela, regsadviseur van die parlement se regsdienste, het vroeër ook aan hulle gesê daar is ondanks Mkhwebane se jongste planne om haar skorsing te betwis, geen regsbelemmering wat hulle keer om voort te gaan met hul ondersoek nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 102/1
Afghanistan 168/7
besig om te laai... Regstreeks
Kaizer Chiefs 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.61
+0.1%
Rand - Pond
20.07
+0.0%
Rand - Euro
16.96
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,796.00
+0.4%
Silwer
20.49
-0.9%
Palladium
2,221.50
-1.0%
Platinum
934.90
-1.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos