Die berig is aangepas sedert die aanvanklik verskyn het.
Die prokureurs en ’n raadgewer van adv. Busisiwe Mkhwebane, geskorste openbare beskermer (OB), het glo met haar saamgespan om die regbank te kritiseer en ministers se karakter aan te val, asook om met die EFF saam te werk.