Deel

OB-ondersoek: Mkhwebane eis 2 komiteelede se skorsing

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adv, Busisiwe Mkhwebane, geskorste OB, op Woensdag se sitting van die komitee.  Foto: Skermgreep
Adv, Busisiwe Mkhwebane, geskorste OB, op Woensdag se sitting van die komitee. Foto: Skermgreep

Adv. Busisiwe Mkhwebane, geskorste openbare beskermer (OB), het Woensdag formeel aansoek gedoen dat die voorsitter van die spesiale parlementêre art. 194-komitee wat haar geskiktheid as OB ondersoek, uit die pos verwyder word.

Mkhwebane het ook ’n aansoek gedoen dat Kevin Mileham, DA-LP, as lid van die komitee verwyder word.

Die aansoek is op ’n sitting van die komitee ingedien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.28
+1.2%
Rand - Pond
23.97
+1.4%
Rand - Euro
20.65
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.76
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
1,029.47
+2.4%
Palladium
1,408.13
-1.9%
Goud
1,961.28
+0.7%
Silwer
23.57
-0.2%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,422
-0.8%
Alle aandele
76,603
-0.7%
Hulpbronne 10
69,348
-1.4%
Industriële 25
103,842
-1.2%
Finansiële 15
14,979
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos