OB-verslag: Verwys premier na etiekkomitee, vra DA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Vrou het Woensdagmiddag tydens ’n DA-saamtrek teen korrupsie in Gqeberha ’n plakkaat vasgehou wat lui dat Oscar Mabuyane, Oos-Kaapse premier, uit sy amp verwyder moet word.
’n Vrou het Woensdagmiddag tydens ’n DA-saamtrek teen korrupsie in Gqeberha ’n plakkaat vasgehou wat lui dat Oscar Mabuyane, Oos-Kaapse premier, uit sy amp verwyder moet word.

Die DA in die Oos-Kaap het Woensdag die speaker van die provinsiale wetgewer versoek om die provinsie se premier na die etiekkomitee te verwys.

Die party het verder geëis dat die openbare beskermer (OB) se verslag, waarin Oscar Mabuyane glo by korrupsie betrek word, onmiddellik aan die provinsie se staande komitee oor openbare rekeninge voorgelê word.

Minstens drie politieke partye het sedert dié verslag Vrydag bekend gemaak is Mabuyane, wat ook die leier van die ANC in die Oos-Kaap is, se bedanking geëis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
+0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.77
+0.2%
Silwer
24.08
+0.1%
Palladium
1,980.50
+0.7%
Platinum
1,017.50
+0.6%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos