OB verwys onreëlmatighede met Winnie se gedenkdiens na Valke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer. Foto: Argief
Adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer. Foto: Argief

Daar was in April 2018 groot onreëlmatighede by die roudiens van die ANC-struggleheldin Winnie Madikizela-Mandela in Mbizana in die Oos-Kaap betrokke, het adv. Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), bevind.

Die premier, Oscar Mabuyane, word ook hierby betrek en het volgens die OB voordeel in die vorm van R450 000 se huisverbeteringe getrek.

Mkhwebane het Vrydagmiddag op ’n mediakonferensie in Pretoria gesê strafregtelike klagte moet teen senior regeringsamptenare van die Oos-Kaap en die Mbizana-munisipaliteit ondersoek word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 13/0
Rand - Dollar
16.25
+0.0%
Rand - Pond
19.69
+0.7%
Rand - Euro
16.68
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,792.82
+0.2%
Silwer
20.52
+1.1%
Palladium
2,258.07
-1.4%
Platinum
954.57
-0.7%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,120
-0.8%
Alle aandele
70,853
-0.6%
Hulpbronne 10
64,111
-2.6%
Industriële 25
86,799
-0.3%
Finansiële 15
16,084
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos