Deel

OB wil hof toe om Ramaphosa te dwing om te praat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa   Foto: Argief
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Argief

Adv. Busisiwe Mkhwebane, die geskorste openbare beskermer, is vasbeslote om pres. Cyril Ramaphosa voor die art. 194-komitee van die parlement te roep om haar vrae te beantwoord én sy sal in die hof gaan baklei hieroor.

Mkhwebane het Woensdag by monde van haar regsverteenwoordiger, adv. Dali Mpofu SC, haar voorneme bekend gemaak dat sy regstappe oorweeg om Ramaphosa te dwing om te getuig voor die komitee wat ’n ondersoek doen oor haar geskiktheid as die land se OB.

Dit volg nadat die meerderheid komiteelede Dinsdag gestem het dat dit nie nodig is om Ramaphosa as getuie te roep vir die komitee om sy ondersoekwerk af te handel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.69
-0.1%
Rand - Pond
24.43
-0.5%
Rand - Euro
21.13
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.83
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
1,019.81
-1.0%
Palladium
1,407.08
-1.6%
Goud
1,959.19
+0.8%
Silwer
23.19
+0.1%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
70,921
-0.7%
Alle aandele
75,940
-0.9%
Hulpbronne 10
67,062
-1.3%
Industriële 25
105,731
-0.5%
Finansiële 15
14,358
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos