OBK-verslag wys gebreke uit

akkreditasie
Dr. Dan Matjila (heel links), destydse uitvoerende hoof van die Openbare Beleggingskorporasie, in 2017 saam met Malusi Gigaba, wat toe minister van finansies was, en Sfiso Buthelezi, wat as adjunkminister van finansies ook voorsitter van die OBK-raad was. Regs is Dondo Mogajane, direkteur-generaal van finansies. Foto: SAREL VAN DER WALT
Dr. Dan Matjila (heel links), destydse uitvoerende hoof van die Openbare Beleggingskorporasie, in 2017 saam met Malusi Gigaba, wat toe minister van finansies was, en Sfiso Buthelezi, wat as adjunkminister van finansies ook voorsitter van die OBK-raad was. Regs is Dondo Mogajane, direkteur-generaal van finansies. Foto: SAREL VAN DER WALT

Die adjunkminister van finansies moenie langer die voorsitter van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) wees nie, beveel die Mpati-kommissie aan.

Veranderinge aan die finansies-portefeulje in die kabinet ná 2015 gedurende die Zuma-bewind het bygedra tot die oneerbaarheid en gebrek aan behoorlike toesig oor beleggings by die OBK, het die kommissie bevind.

“Die adjunkministers van finansies se aanstellings as OBK-voorsitters was dus outomaties omdat hulle die portefeulje beklee het en nie omdat hulle die regte kundigheid het nie,” lui die verslag wat dié week uitgereik is. “Die voorsitter moet onafhanklik en nie-uitvoerend wees en ondervinding en kundigheid hê op die gebied van pensioenfondse, finansies, finansiële markte en bestuur.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 147/7
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 132/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-0.7%
Rand - Pond
21.30
-0.6%
Rand - Euro
18.11
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.32
-0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Goud
1,769.12
+0.1%
Silwer
22.33
-0.2%
Palladium
1,795.00
+0.6%
Platinum
944.55
+0.4%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,870
+0.5%
Alle aandele
71,351
+0.5%
Hulpbronne 10
67,639
+0.1%
Industriële 25
94,031
+0.4%
Finansiële 15
14,106
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos