'Onder Olly, Mea het Mangaung-metro soos klip geval'

akkreditasie
Baba Sebolao, EFF-raadslid, wat self die vullisverwydering begin doen het toe die metro inwoners in die steek gelaat het. Foto: Argief
Baba Sebolao, EFF-raadslid, wat self die vullisverwydering begin doen het toe die metro inwoners in die steek gelaat het. Foto: Argief

Onder die leierskap van die uitgeskopte Olly Mlamleli, voormalige uitvoerende burgemeester van die Mangaung-metro-munisipaliteit in Bloemfontein, en adv. Tankiso Mea, die stadsbestuurder, het die munisipaliteit sedert hul aanstelling in 2016 “soos ’n klip geval”.

Só meen opposisieraadslede, onder wie Hardie Viviers, koukusleier van die DA.

Viviers sê in Mlamleli en Mea se termyn het die internasionale kredietgradeerder die metro afgegradeer en hy meen hulle het ’n disfunksionele munisipaliteit geskep wat die administratiewe én politieke been betref.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos