Ondersoek hoëlui wat Gupta-geld kry, eis DA

akkreditasie
Foto: Duncan Alfreds,/News24
Foto: Duncan Alfreds,/News24

Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) moet die getuienis wat Donderdag voor die Zondo-kommissie gegee is oor hoe daar na bewering tasse vol R200-note aan hoëlui in Transnet by die Guptas se Saxonwold-huis oorhandig is, dadelik ondersoek.

Só sê Glynnis Breytenbach, DA-LP.

Breytenbach het verwys na pres. Cyril Ramaphosa se wysigings aan die Zondo-kommissie vir ondersoek na staatskaping se regulasies wat in Julie in die Staatskoerant gepubliseer is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.30
+0.2%
Rand - Pond
20.85
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.07
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,840.35
-0.0%
Silwer
24.17
+0.1%
Palladium
2,003.72
+0.0%
Platinum
1,028.49
+0.2%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos