Onluste: Komitee ‘móét toegang tot vertroulike inligting kry’

akkreditasie
Tina Joemat-Pettersson, voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor die polisie.  Foto: Elmond Jiyane
Tina Joemat-Pettersson, voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor die polisie. Foto: Elmond Jiyane

Hoewel die parlementêre ondersoek na die grootskaalse onluste in Julie nog nie eens begin het nie, is kommer reeds geopper dat moontlike struikelblokke dit in die wiele kan ry.

Dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, het Maandag in ’n sitting van die parlementêre portefeuljekomitee oor die polisie gesê indien toegang nie tot geklassifiseerde inligting verkry kan word nie, is die ondersoek sinloos.

“Dit is omdat die kern van die ondersoek die rol van die intelligensie-agentskappe moet behels,” het hy gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 314/3
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 310/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 343/6
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 62/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 179/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.51
-1.1%
Rand - Pond
20.76
-0.5%
Rand - Euro
17.28
-0.2%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,793.55
-1.4%
Silwer
22.65
-3.7%
Palladium
2,374.00
+1.7%
Platinum
1,022.00
-1.2%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,070
-0.4%
Alle aandele
73,504
-0.4%
Hulpbronne 10
75,094
-0.2%
Industriële 25
90,477
-1.1%
Finansiële 15
15,064
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos