Ons sou verder verloor het as dit nie vir Cyril was – Mbalula

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Fikile Mbalula, die ANC se verkiesingshoof.
Fikile Mbalula, die ANC se verkiesingshoof.

Dit sal die ANC niks in die sak bring om die skuld vir sy swak vertoning in die plaaslike verkiesings vroeër vandeesmaand op ander partye te pak nie.

Hy gaan eerder fokus op wat sy swakhede is en seker maak die ANC wen die algemene verkiesing van 2024 met ’n volstrekte meerderheid, sê Fikile Mbalula, verkiesingshoof van die ANC.

Hy het Donderdagaand op ’n nuuskonferensie in Luthuli-huis, die ANC se hoofkwartier in Johannesburg, gesê die ANC aanvaar daar wag groot uitdagings op hom en hy moet terugkeer na sy wortels.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos