Onteiening: Afrikanerbond sê burgery moet terugveg

akkreditasie
Jan Bosman, sekretaris van die Afrikanerbond.
Jan Bosman, sekretaris van die Afrikanerbond.

Die onteieningsplanne van die regering het niks met grondhervorming te make nie en gaan eerder daaroor om radikale ekonomiese transformasie (RET) in werking te stel.

So het die Afrikanerbond (AB) in ’n verklaring gesê nadat ’n vergadering van ’n ad hoc-groep vir die beskerming van eiendomsreg op 6 Mei in Pretoria gehou is.

Die groep sluit landbouverteenwoordigers, burgerlikes en opposisiepartye in.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dumka Daredevils 179/3
Singhbhum Strikers 0
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
15.88
-0.1%
Rand - Pond
19.50
-0.2%
Rand - Euro
16.82
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.05
-0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,828.85
+0.3%
Silwer
21.31
+0.7%
Palladium
1,891.16
+1.0%
Platinum
918.14
+0.7%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,920
+0.6%
Alle aandele
68,181
+0.5%
Hulpbronne 10
66,554
+1.6%
Industriële 25
80,542
+0.4%
Finansiële 15
15,359
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos