Onteiening: ‘Openbare deelname sal behoorlik hanteer word’

akkreditasie
Dr. Mathole MotshekgaFoto: CONRAD BORNMAN
Dr. Mathole MotshekgaFoto: CONRAD BORNMAN

Behoorlike openbare deelname sal verseker word in die proses om art. 25 van die Grondwet – die eiendomsklousule – te wysig om voorsiening te maak vir grondonteiening sonder vergoeding.

Dié versekering is Vrydag gegee deur dr. Mathole Motshekga, voorsitter van die ad hoc-komitee wat gemoeid is met die wysiging van die Grondwet.

Ingevolge die konsepprogram van die komitee sal ’n werksessie oor twee dae onder die voorsitterskap van ’n afgetrede regter op 6 en 7 November by die parlement plaasvind. ’n Lys van kundiges wat aan die werksessie sal deelneem, sal Vrydag gefinaliseer word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 22/0
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.1%
Rand - Pond
20.93
+0.3%
Rand - Euro
17.86
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,788.98
+0.3%
Silwer
22.45
-0.2%
Palladium
1,847.01
-0.4%
Platinum
962.50
+0.5%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,216
-0.5%
Alle aandele
72,630
-0.4%
Hulpbronne 10
69,194
-1.3%
Industriële 25
95,926
-0.1%
Finansiële 15
14,251
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos