Onteiening sonder vergoeding sal in W-Kaap begin – Malema

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Julius Malema, EFF-leier.
Julius Malema, EFF-leier.

Die diefstal van swart Suid-Afrikaners se grond het destyds in Stellenbosch en die Wes-Kaap begin, maar wanneer die EFF oorneem, sal hy hier begin om grond sonder vergoeding te onteien en dan noordwaarts beweeg om dieselfde in die res van die land te doen.

So het Julius Malema, EFF-leier, Donderdagmiddag in Kayamandi, Stellenbosch, gesê as deel van die EFF se verkiesingsveldtog in die aanloop tot die plaaslike verkiesings op 1 November.

Hy het die DA, wat tans die plaaslike munisipaliteit beheer, daarvan beskuldig dat hy korrup is. “As jy nie wit is nie, kry jy nie geleenthede op Stellenbosch nie,” het Malema gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 44/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.88
+0.3%
Rand - Pond
21.07
+0.5%
Rand - Euro
17.96
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,772.80
+0.3%
Silwer
22.36
-0.1%
Palladium
1,855.00
+4.0%
Platinum
946.50
+0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,529
-0.0%
Alle aandele
71,012
-0.0%
Hulpbronne 10
67,147
-0.6%
Industriële 25
93,751
+0.1%
Finansiële 15
13,988
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos