Ontstelde Cosatu heroorweeg steun aan ANC

akkreditasie
Bheki Ntshalintshali, hoofsekretaris, en Zingisa Losi, president van Cosatu. Foto: Daily Sun
Bheki Ntshalintshali, hoofsekretaris, en Zingisa Losi, president van Cosatu. Foto: Daily Sun

Cosatu is só ontsteld oor die ANC se gebrek aan beleid wat werkers en armes bevoordeel, dat hy binnekort sal besluit of hy dié party steeds in die komende verkiesing sal ondersteun.

Dié vakbondfederasie en ANC-alliansievennoot se hoofraad het dié standpunt geopenbaar toe hulle Donderdag besluite van hul drie dag lange vergadering vroeër die week bekend gemaak het.

Cosatu, wat vroeër as ’n politieke bondgenoot van pres. Cyril Ramaphosa beskou is, was in vorige verkiesings instrumenteel om tydens verkiesingsveldtogte steun vir die ANC op grondvlak te werf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos