Oorgang na groener toekoms van kritieke belang, sê Ramaphosa

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Gallo Images
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Gallo Images

’n Gesprek oor klimaatsverandering is van kritieke belang vir die toekoms van Suid-Afrika, sy ekonomie en sy mense, sê pres. Cyril Ramaphosa.

Hy het Vrydag gepraat voor die begin van die sesde vergadering van die presidensiële kommissie oor klimaat.

Die kommissie, wat Ramaphosa in Desember 2020 op die been gebring het, sluit in verteenwoordigers van alle sektore, ook die sakegemeenskap. Dit fokus op die oorgang van fossielbrandstowwe na ’n groener toekoms.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10 & 259/3
India 416/10 & 245/10
Rand - Dollar
16.35
-0.0%
Rand - Pond
19.79
-0.2%
Rand - Euro
17.04
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.22
-1.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,808.82
-0.1%
Silwer
19.98
+0.4%
Palladium
1,934.00
-1.6%
Platinum
887.00
-0.6%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
60,902
+2.1%
Alle aandele
67,025
+2.0%
Hulpbronne 10
63,634
+3.8%
Industriële 25
81,244
+1.2%
Finansiële 15
14,837
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos