Opposisie skepties ná Cyril se Kimberley-besoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa soen ’n bejaarde ondersteuner ten tyde van sy besoek aan Kimberley.Foto: Facebook/ANC Northern Cape
Pres. Cyril Ramaphosa soen ’n bejaarde ondersteuner ten tyde van sy besoek aan Kimberley.Foto: Facebook/ANC Northern Cape

Opposisiepartye is skepties oor die “president van beloftes” se besoek Saterdag aan Kimberley en beskryf dit as ’n politieke “openbarebetrekkinge-foefie”.

Sedert sy laaste besoek aan die Diamantstad met die 108ste verjaardagvieringe van die ANC, het pres. Cyril Ramaphosa se beloftes om inwoners se lewensomstandighede te verbeter, nie tot werklike verbeterings in dienslewering gelei nie, sê Harold McGluwa, die DA se provinsiale leier.

“Ramaphosa het destyds nuwe huise aan inwoners van White City beloof, maar niks is gelewer nie. Pleks van nuwe huise moes inwoners hul ou huise weens riooloorstromings ontruim.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 162/5
Dolphins 162/5
besig om te laai... Regstreeks
Lions 202/5
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 191/5
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.44
+0.6%
Rand - Pond
21.24
+1.2%
Rand - Euro
18.24
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.79
+1.3%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,786.24
-0.9%
Silwer
22.40
-1.5%
Palladium
1,878.41
-3.4%
Platinum
1,011.98
-3.1%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,186
-1.0%
Alle aandele
74,309
-1.0%
Hulpbronne 10
73,829
-2.8%
Industriële 25
91,591
-0.6%
Finansiële 15
15,413
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos