NVG is stap nader om op Guptas se waardevolste bate beslag te lê

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ajay Gupta (in die rooi hemp) besoek die Optimum-steenkoolmyn in Middelburg op 7 Februarie 2018. Foto: Elizabeth Sejake / Rapport
Ajay Gupta (in die rooi hemp) besoek die Optimum-steenkoolmyn in Middelburg op 7 Februarie 2018. Foto: Elizabeth Sejake / Rapport

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het Vrydag ’n aansoek in die hooggeregshof in Johannesburg ingedien om op die Gupta-beheerde Optimum-steenkoolmyn beslag te lê.

Indien die NVG se aansoek om beslaglegging van R3,4 miljard sou slaag, sal dit die waardevolste Gupta-bate in die staat se hande wees sedert die begin van staatskaping.

Luidens ’n verklaring wat laat Vrydagaand uitgereik is, spruit die aansoek uit aanbevelings deur die

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.2%
Rand - Euro
16.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos