Deel

Oud-visumbaas kry trekpas ná ‘gunsies’ vir Gupta-vennote

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Aaron Motsoaledi  Foto: GCIS
Dr. Aaron Motsoaledi Foto: GCIS

’n Senior staatsamptenaar wat die onbehoorlike verwerking van visums en permitte vir Gupta-vennote by konsulate in Ethiopië en die Verenigde Arabiese Emirate probeer fasiliteer het, is afgedank.

Die visums is nooit uitgereik nie omdat amptenare geweier het om betrokke te raak by die “skelmstreke” van Major Kobese, wat ’n direkteur in die departement van buitelandse sake se visum-afdeling was.

Kobese is in ’n tugverhoor wat vyf maande geduur het, skuldig bevind aan drie klagte van growwe wangedrag in die uitvoering van sy pligte, het die departement Donderdag in ’n verklaring gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos