Overberg-amptenare kry trekpas vir Gayton se kaders

akkreditasie
’n Foto wat Gayton McKenzie (regs), PA-leier, verlede jaar van hom en Marius Fransman (links) en die Kaapse politikus Loyiso Nkhola op Facebook gedeel het in aanloop tot die munisipale verkiesing.Foto:
’n Foto wat Gayton McKenzie (regs), PA-leier, verlede jaar van hom en Marius Fransman (links) en die Kaapse politikus Loyiso Nkhola op Facebook gedeel het in aanloop tot die munisipale verkiesing.Foto:

Marius Fransman, voormalige leier van die ANC in die Wes-Kaap en ’n adjunk-minister in Jacob Zuma se kabinet, word betrek by verskeie bewerings van korrupsie en bedrog by ’n munisipaliteit in die Overberg.

Fransman, wat in 2018 uit die party geskors is te midde van bewerings dat hy sy sekretaresse gemolesteer het, het sedert die munisipale verkiesing vlerk gesleep by die Patriotic Alliance (PA) van die voormalige tronkvoël Gayton McKenzie en blykbaar gehelp om ’n PA-ANC-Good-koalisie in Theewaterskloof (Caledon en omstreke) aan bewind te kry.

Die aantygings, wat deur Anton Bredell, LUR vir plaaslike regering in die Wes-Kaap, ondersoek word, is:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 41/1
besig om te laai... Regstreeks
Italy 119/10
Uganda 122/3
besig om te laai... Regstreeks
Italy 119/10
Uganda 122/3
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 291/5
Bangladesh 290/9
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 112/1
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 0
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 0
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos