OVK se werk op dreef ondanks besnoeiings

akkreditasie

Voorbereidings vir 2021 se munisipale verkiesing is goed op dreef al is die Verkiesingskommissie (OVK) se begroting weens die Covid-19-pandemie met R35 miljoen gesny.

Dit sal egter sy werk ontwrig sou die begroting verder besnoei word, het LP’s in die portefeuljekomitee oor binnelandse sake Dinsdag gehoor toe Glen Mashinini, voorsitter van die OVK, en die kommissie se topbestuur saam met dr. Aaron Motsoaledi, minister van binnelandse sake, oor die besnoeiings voor die komitee verskyn het.

Volgens Motsoaledi is die departement van binnelandse sake se begroting ook met R562 miljoen gesny nadat Tito Mboweni, minister van finansies, en die nasionale tesourie die nasionale begroting weens die pandemie moes aanpas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.61
+0.7%
Rand - Pond
19.73
+0.4%
Rand - Euro
16.74
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,860.29
+0.5%
Silwer
22.40
+1.7%
Palladium
2,043.50
+1.1%
Platinum
956.00
+0.6%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,512
+0.8%
Alle aandele
70,079
+0.9%
Hulpbronne 10
76,852
+0.5%
Industriële 25
75,435
+0.4%
Finansiële 15
16,148
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos