‘Parlement se blyplek kan help met tekort aan huise’

akkreditasie
Hill-Lewis, DA- burgemeesterskandidaat vir Kaapstad, verlede week in Lan­ga. Foto: Jaco Marais
Hill-Lewis, DA- burgemeesterskandidaat vir Kaapstad, verlede week in Lan­ga. Foto: Jaco Marais

Geordin Hill-Lewis, DA-burgemeesterskandidaat, is “onnosel” en “kinderagtig” om te sê parlementêre behuising moet beskikbaar gestel word om goedkoop behuising vir die publiek te ontwikkel.

So sê Patricia de Lille, minister van openbare werke en partyleier van Good, nadat Hill-Lewis ’n veldtog van stapel gestuur het waarin hy De Lille vra om parlementêre wonings en militêre basisse hiervoor beskikbaar te stel.

Dit terwyl De Lille self ’n soortgelyke voorstel gemaak het toe sy destyds vir meer as sewe jaar DA-burgemeester van Kaapstad was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos