Adjunkpresident David Mabuza het pres. Cyril Ramaphosa in kennis gestel van sy voorneme om te bedank.
Hy wag nog op 'n antwoord van Ramaphosa, sê sy kantoor.
Hy het dié besluit geneem sodat die ANC se leierskapstrukture met dié van die party ooreenstem, sê sy kantoor.