Peiling | Die ANC is korrup, maar hy kry my stem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa Donderdag ten tyde van ’n verkiesingsveldtog in Mamre.                                 Foto: Edrea du Toit
Pres. Cyril Ramaphosa Donderdag ten tyde van ’n verkiesingsveldtog in Mamre. Foto: Edrea du Toit

Dieselfde kiesers wat glo dat die ANC korrup is en nie regtig vertrou kan word nie, beplan om op 1 November vir dié party te stem, toon ’n groot nasionale peiling wat tussen 4 en 21 Oktober vir Rapport, City Press, Netwerk24 en News24 gedoen is.

Die peiling onder 1 824 geregistreerde kiesers toon dat sowat 55% van kiesers beplan om in die plaaslike regeringsverkiesings ANC te stem, al beskou slegs ’n derde van respondente die ANC as die party wat die beste bekwaam is om te regeer.

Die ANC, wat vanjaar opnuut geruk is deur korrupsieskandale, onthullings voor die Zondo-kommissie en rioolvuil wat deur die strate in ANC-dorpe loop, ry klaarblyklik op ’n massiewe golf van ondersteuning vir pres. Cyril Ramaphosa, van wie 56% van respondente ’n gunstige indruk het, teenoor net 14% in die geval van John Steenhuisen, die DA-leier, en 25% vir Julius Malema van die EFF.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 24/1
India 0
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 125/2
Netherlands 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos