Deel

Phalatse se veldtogman versprei glo vals gerug oor DA-leier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
DA-afgevaardiges stem gister vir wysigings aan die party se grondwet op die federale kongres by Gallagher Estate in Midrand.     Foto: Elizabeth Sejake
DA-afgevaardiges stem gister vir wysigings aan die party se grondwet op die federale kongres by Gallagher Estate in Midrand. Foto: Elizabeth Sejake

Die voorbereidings vir die DA se leiersverkiesing, wat vandag in Midrand gehou word, het hierdie week in ’n morsige geveg van korrupsiebeskuldigings en prokureursbriewe ontaard.

Dr. Mpho Phalatse se veldtogbestuurder het ’n gerug versprei dat John Steenhuisen, leier, deur die DA se federale regskommissie ondersoek word.

Volgens Solomon Maile, Phalatse se veldtogbestuurder, se brief aan Helen Zille, voorsitter van die DA se federale raad, sou Steenhuisen persoonlik baat gevind het by geld wat ingesamel is by die Suid-Johannesburg-kiesafdeling. Maile wou onder meer van Zille bevestiging hê dat sulke klagte wel ondersoek word. Rapport verneem egter by betroubare bronne dat geen sulke ondersoek of klagte bestaan nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos