Plato vra dat Cele trekpas kry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Bheki Cele, polisieminister. Foto: News24
Bheki Cele, polisieminister. Foto: News24

Dan Plato, burgemeester van Kaapstad, het Donderdag ’n beroep op pres. Cyril Ramaphosa gedoen om Bheki Cele, minister van polisie, af te dank.

Volgens Plato is dit hoog tyd dat Ramaphosa erken Cele lewer geen positiewe bydrae tot die polisiediens in Suid-Afrika nie.

“Suid-Afrika verdien ’n polisieminister wat vir polisiëring omgee en vir wie dit belangrik is om die lewe van Suid-Afrikaners te beveilig. As die president die minister in sy pos laat aanbly, is dit duidelik dat hy ook nie werklik omgee om die mense te beskerm nie,” het Plato gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.81
+0.3%
Rand - Pond
20.41
-0.1%
Rand - Euro
17.27
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,799.30
+0.4%
Silwer
24.39
+0.2%
Palladium
2,056.00
+1.6%
Platinum
1,041.00
-0.2%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,580
+0.0%
Alle aandele
67,172
+0.0%
Hulpbronne 10
63,244
+0.1%
Industriële 25
86,436
-0.4%
Finansiële 15
13,915
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos