regstreeks

Verdere getuienis oor Transnet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
JOHANNESBURG, SOUTH AFRICA - FEBRUARY 23: Martha Ngoye testifies at the State Capture Commission on February 23, 2021 in Johannesburg, South Africa. It is reported that the Commission heard evidence relating to allegations of corruption at the Passenger Rail Agency of South Africa (PRASA). (Photo by Gallo Images/Papi Morake)
JOHANNESBURG, SOUTH AFRICA - FEBRUARY 23: Martha Ngoye testifies at the State Capture Commission on February 23, 2021 in Johannesburg, South Africa. It is reported that the Commission heard evidence relating to allegations of corruption at the Passenger Rail Agency of South Africa (PRASA). (Photo by Gallo Images/Papi Morake)

Die Zondo-kommissie hoor die getuienis aan van Martha Ngoye, hoof van die Passasierspooragentskap (Prasa) se regsafdeling, asook dié van Tiro Holele, algemene bestuurder van strategie by die agentskap.

Prasa het Ngoye en Holele vroeër vanjaar afgedank, maar hulle het in die arbeidshof suksesvol daarteen geappelleer.

Ngoye het in Februarie in haar getuienis voor die kommissie aangevoer dat Prasa haar afgedank het omdat sy as fluitjieblaser oor onreëlmatighede in dié agentskap voor die Zondo-kommissie getuig het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.23
-0.4%
Rand - Pond
19.88
-0.5%
Rand - Euro
16.88
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.25
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,813.04
+0.1%
Silwer
21.44
+1.6%
Palladium
1,995.50
+2.5%
Platinum
943.50
-0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,553
+0.9%
Alle aandele
69,263
+0.9%
Hulpbronne 10
72,034
+1.8%
Industriële 25
77,060
+0.0%
Finansiële 15
15,959
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos