Premier se beloftes is leeg, sê Kimberley-inwoners

akkreditasie
Gemeenskapsleiers het Donderdag ’n vergadering in die Sol Plaatje- munisipale raadsaal met die premier, sy uitvoerende komitee en munisipale bestuur bygewoon om diensleweringsprobleme te bespreek. Foto: Facebook
Gemeenskapsleiers het Donderdag ’n vergadering in die Sol Plaatje- munisipale raadsaal met die premier, sy uitvoerende komitee en munisipale bestuur bygewoon om diensleweringsprobleme te bespreek. Foto: Facebook

Kimberley kan binnekort lamgelê word indien ontevrede inwoners hul beplande “blackout” uitvoer waarin alle toegange na en van Kimberley toegemaak word omdat diensleweringsprobleme nie opgelos word nie.

Die ontevredenheid volg op verlede week se twee vergaderings wat ure lank geduur het tussen dr. Zamani Saul, premier, sommige LUR’e en die munisipale bestuur met leiers van die Verenigde Gemeenskap van die Sol Plaatje-munisipaliteit (UCM).

Boyce Makodi, een van die gemeenskapsleiers, sê hulle het geen bevredigende antwoorde in die vergaderings gekry nie. Die ontevredenes eis nou dat pres. Cyril Ramaphosa ingryp om Kimberley reg te ruk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos